Slaap

Wat is nou lekkerder vir jou en liefie as om ‘n naweektassie te pak, fietse op die dak vas te maak, die honde in die kar te gooi en die pad te vat en nuwe plekkies to ontdek wat anders en opwindend is.

23672CD4-D70F-4F6F-8CF3-C4D18739BA07

Wel, ons het die perfekte akkommodasie wat letterklik in enige iemand se smaak sal val wat na aan die natuur wil wees en kwaliteit tyd saam met geliefdes, vriende en dierekinders spandeer.img_5107

Op die oomblik het ons twee opsies beskikbaar wat regtig ‘n nuwe betekenis gee aan ‘wegbreeknaweek’ en ‘off the grid’ kuier!

Marinda se Veranda  en Die Karavaantjie is twee unieke eenhede wat deur die eienaars self bestuur en bedryf word.

Alhoewel Miranda se Veranda sonkrag gebruik, is die akkomodasie ten volle toegerus met eetgerei, beddegoed, braaiplek en water.

Die karavaantjie het elektrisiteit.

 

55DB9A39-ED17-495C-8900-FFEE31D019A4

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s