Eet

Swellendam en  omgewing is bekend vir die gehalte, kwaliteit en uniekheid van sy restaurante en koffiewinkels,  Suurbraak is geen uitsondering op die reël nie!

Wat Suurbraak se eetplekkie egter ietwat anders maak is dat die geregte voorgesit word met vars groente en kruie wat gekweek word in die omgewing.  Produkte vars uit die grond uit.

Om nie eers te praat van die tuisgemaakte konfyte, ingelegte vrugte en heerlike  eiers wat deur hoendertjies gelê word met name soos Rosatjie, Beatrice en Amanda wat sommer vry in die erf rond-skrop.

En dan is daar natuurlike die persoonlike diens en aandag van die eienaars/kokke wat die Suurbraak eet-ondervinding iets heeltemal uniek maak!

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s