Speel

Wanneer jy in Suurbraak kuier, gaan die honde jou letterlik vir ‘n uitstappie neem.  Ons daag jou uit om te kyk hoeveel verskillende voëls jy kan identifiseer so bring gerus die verkykers saam.

Suurbraak is ‘n fotograaf-paradys. Kom neem pragtige natuur fotos of anderste fotos van plaasdiere wat in die hoofstraat afstap. img_0029

Bring die fietse saam en ry al die uitdagende paaie in die omgewing.

Kom ontspan en speel in Suurbraak, braai ‘n vleisie, skink ‘n wyntjie en kry net lekker.suur

This slideshow requires JavaScript.

One Comment Add yours

  1. Sadia Cozett says:

    Can you send me information on accommodation please

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s