Wie is ons

Eetspeelslaap.com is die inisiatief van ses vriende wat die helder liggies van die stad toegwuif het om ‘n rustiger lewe en lewenstyl in Suurbraak en Swellendam omgewings te ervaar.

En hulle geniet elke oomblik en doen alles met passie en weergawe!img_5802

Hulle het die potensiaal raakgesien om die rustigheid en pragtige omgewing, berge en lewensstyl van Suurbraak met andere te deel en maak letterlike hulle deure oop vir enige iemand wat tyd in die natuur en buitelug wil spandeer.cropped-img_0989.jpg

Sarie van Rensburg en Marinda Lintvelt ‘bestuur’ die webtuiste en is ook in beheer van die instandhouding, bemarking en sosiale media platforms.

Kontak Sarie op eetspeelslaap@gmail.com of skakel haar gerus op 082 904 7682 vir enige navrae en/of besprekings.